Die inventaris, boedelbates en hul waardes
Verlede maand het ek in die eerste aflewering van hierdie reeks rubrieke gekyk na wat gebeur indien ‘n boer intestaat, dus sonder ‘n testament, te sterwe kom. In hierdie uitgawe bespreek ek die belangrikheid van die inventaris. [pdf-embedder url=”https://marindacoleman.com/wp-content/uploads/2020/07/SEPTEMBER-2019-DIE-INVENTARIS-BOEDELBATES-EN-HUL-WAARDES.pdf” title=”SEPTEMBER 2019 – DIE INVENTARIS, BOEDELBATES EN HUL WAARDES”]

